Ek geniet goeie geselskap, sal graag vriende wil ontmoet. Ek is n stil christen dame. Hou van die natuur, geniet my huis, hou van kos maak sulke tipe dinge. Hou noggal van dans en musiek, so iemand wat dieselfde tipe dinge geniet en nie meer as vriendskap soek nie, sal great wees! Ek geniet my werk, so career minded mense of boere sal ek geniet. Ek is Afrikaans en Engels.
|